KAMP IS UITVERKOOP!!

Die Pa en Seunkamp 2025 beloof om weereens 'n wonderlike naweek te op te lewer. 'n Naweek gepak met geleenthede vir pa en seun om herinneringe te maak

DATUM: 14-16 Maart 2025

PLEK: Klein Paradys, Brits