Byeenkoms datums:
Vrydag, 31 Januarie 2025
Wat is Pa's Konnect?
- ‘n Bymekaarkom, vir alle Pa’s, om rustig te word, te reflekteer, te deel, te groei: SAAM.
- ‘n Plek van ondersteuning, as die hoofde van huise en gesinne dra Pa's 'n beduidend verantwoordelikheid om die lewens van hul geliefdes te vorm.
- Dag to dag uitdagings van die lewe kan Pa’s isolerend en oorweldig laat voel. Deur saam te kom in 'n ondersteunende omgewing, kan Pa’s reflekteer in gedeelde ervarings, waardevolle insigte van mekaar kry, en betekenisvolle bande smee, deur ‘n pad te stap deur liggaam, siel en gees.
- Ons fokus is om relevante tema’s te identifiseer en ’n gekombineerde unieke program te ontwikkel en te fasiliteer.
- Dankie aan Jacques Bornman, bekende Pastoor, in ons gemeenskap wat in samewerking is met Pa’s Konnect.