Funksies en Aksies
Pa's in aksie poog daarna om elke kwartaal 'n fondsinsamelings projek te hou maar besef ook die noodsaaklikheid vir pa's om te netwerk en vriendskappe te vorm.
Waarna om uit te sien: PA en Dogter Dans(Oktober)
Opkomende Funksies en Aksies
-
Ma & Seun Dodgebal 2026
Koop jou KaartjiesKom geniet 'n aksiebelaaide aand vol spanwerk, pret en kompetisie by ons Ma & Seun Dodgebal! Bring jou seun, vorm 'n span en maak gereed vir 'n onvergeetlike ervaring.
-
Pa & Dogter Neon Glow Dans 2026
Koop jou KaartjiesMaak gereed vir 'n onvergeetlike aand van pret, musiek en kos! Kom geniet 'n spesiale Pa & Dogter Neon Glow Dans waar kosbare herinneringe geskep word.
Vorige Funksies
-
Pa & Seunkamp 2025
2025 Fotos -
Pa & Seunkamp 2024
-
Klub Vergadering & Braai: 8 Feb 2024
-
Pa & Seunkamp 2023