1
/
of
1
#WeesDieVerskil
Pa's In Aksie Klub Aanlyn
Pa & Dogter Neon Glow Dans 2026
Pa & Dogter Neon Glow Dans 2026
Regular price
R 600.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 600.00 ZAR
Taxes included.
Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand van pret, musiek en kos! Kom geniet 'n spesiale Pa & Dogter Neon Glow Dans waar kosbare herinneringe geskep word.
Datum: Saterdag, 31 Oktober 2026
Tyd: 18:00 – 22:00
Plek: Skoolsaal
Kaartjiepryse
- Pa + 1 Dogter: R600
- Elke ekstra dogter: R300
Ingesluit:
- Heerlike ete
- Koeldrank en water
- 'n Aand vol musiek, pret en kwaliteit tyd saam
Ons sien daarna uit om julle daar te verwelkom! 💙✨
Quantity
Couldn't load pickup availability