Skip to product information
1 of 1

#WeesDieVerskil

Pa's In Aksie Klub Aanlyn

Ma & Seun Dodgeball 2026

Ma & Seun Dodgeball 2026

Regular price R 650.00 ZAR
Regular price Sale price R 650.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.

Kom geniet 'n aksiebelaaide aand vol spanwerk, pret en kompetisie by ons Ma & Seun Dodgeball! Bring jou seun, vorm 'n span en maak gereed vir 'n onvergeetlike ervaring.

Datum: Vrydag, 30 Oktober 2026
Tyd: 18:00 – 22:00
Plek: Skool se sportvelde

Kaartjiepryse

  • Ma + 1 Seun: R650
  • Elke ekstra seun: R325
  • Span van 10: R3 250
    (10 ma's, óf 5 ma's en 5 seuns, óf 10 seuns)

Ingesluit:

  • Heerlike ete
  • Koeldrank en water
  • 'n Opwindende dodgebal-ervaring vir die hele gesin

Addisionele verversings sal te koop wees by Hap.

Kom bou herinneringe, lag saam en geniet 'n aand vol aksie! 🏐💚
__________

BELANGRIK!
Jy sal n skakel ontvang met die "Confirmation Email" wat ingevul moet word om die bespreking te finaliseer

Kaartjie Tipe
Quantity
View full details