PIA Pa en Seunkamp 2026

Pa en Seunkamp 2026

Ons nooi alle Pa's, oupa's, ooms van Laerskool Fairland,
al het jy 'n dogtertjie in die skool, om saam met die jongmanne te kom kamp
of 'n Pappa vir 'n ander seun te wees vir die naweek.

Pa's In Aksie Klub, geniet eie reƫls, en behou die reg van toegang tot die kamp.

Neem kennis:
Die Kamp word gefassilliteer deur Pa's In Aksie Klub,
onafhanklik van Laerskool Fairland.

Die Pa en Seunkamp 2026 beloof om weereens 'n wonderlike naweek te op te lewer. 'n Naweek gepak met geleenthede vir pa en seun om herinneringe te maak

DATUM:

30 Januarie 2026 tot

1 Februarie 2026

PLEK: Klein Paradys, Brits

Registeer Hier