Skip to product information
1 of 1

#WeesDieVerskil

Pa's In Aksie Klub Aanlyn

Algemene Jaarvergadering 2025

Algemene Jaarvergadering 2025

Kom ons sluit die jaar af op ‘n lekker noot!

Jaarlikse afsluiting en algemene jaarvergadering tesame met 'n  heerlike braai en bykosse.

Vrydag 24 Oktober 2025 - 17h30 vir 18h00
LS Fairland Tennis Lapa

Die vergadering gaan terugvoer ontvang oor 2025 asook die nuwe Uitvoerende Komitee vir 2026 verkies!

Volledige agenda en amptelike uitnodiging sal per epos gestuur word aan lede

Lede moet hul Pa's in Aksie hemde aantrek 


Regular price R 140.00 ZAR
Regular price Sale price R 140.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity
View full details