1
/
of
1
#WeesDieVerskil
Pa's In Aksie Klub Aanlyn
Ma & Seun Dodgebal 2026
Ma & Seun Dodgebal 2026
Regular price
R 600.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 600.00 ZAR
Taxes included.
Kom geniet 'n aksiebelaaide aand vol spanwerk, pret en kompetisie by ons Ma & Seun Dodgebal! Bring jou seun, vorm 'n span en maak gereed vir 'n onvergeetlike ervaring.
Datum: Vrydag, 30 Oktober 2026
Tyd: 18:00 – 22:00
Plek: Skool se sportvelde
Kaartjiepryse
- Ma + 1 Seun: R600
- Elke ekstra seun: R300
-
Span van 10: R3 000
(10 ma's, óf 5 ma's en 5 seuns, óf 10 seuns)
Ingesluit:
- Heerlike ete
- Koeldrank en water
- 'n Opwindende dodgebal-ervaring vir die hele gesin
Addisionele verversings sal te koop wees by Hap.
Kom bou herinneringe, lag saam en geniet 'n aand vol aksie! 🏐💚
Quantity
Couldn't load pickup availability