Skip to product information
1 of 1

#WeesDieVerskil

Pa's In Aksie Klub Aanlyn

Pa en Dogter Plaas Dans - 31 Oktober 2025

Pa en Dogter Plaas Dans - 31 Oktober 2025

Kom geniet ’n besonderse Pa-en-Dogter Dans!

Merk jou kalender en skop jou skoene reg vir ’n aand van skoffel en saam lag by Laerskool Fairland op 31 Oktober 2025.

Betree die plaaslande saam met ons, terwyl ons pa’s en dogters uitnooi vir ’n heerlike canapé-ete en ’n dans wat kosbare herinneringe sal skep wat vir altyd sal bly.

Verewig die oomblikke in ons video- en foto-hokkies, en kom pronk in julle mooiste plaasuitrustings — kortbroeke en vellies vir pa’s is welkom, terwyl dogters kan skitter in somerrokke en mooi getooide hare.

Moet asseblief nie hierdie spesiale aand misloop nie — dit is ontwerp om oomblikke te skep wat pa’s en dogters vir altyd sal koester!


Kostes:

  • R700 per Pa en Dogter
  • R300 per addisionele dogter
Regular price R 700.00 ZAR
Regular price Sale price R 700.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Kies jou kaartjie
Quantity
View full details